MOSSELBAAI NUUS - 'n Brand wat op 19 Augustus onstaan het, het ‘n jong ma en haar kind dakloos gelaat.
Die brand het om 15:30 in Pakathita straat in kwaNonqaba ontstaan en alles in die huis verwoes.
Instansies het dadelik aan die werk gespring en die gesin bygestaan met kos en die nodige.
Enige persoon wat Khedema en haar twee maande oue baba wil help, kan Shadrack Shishana skakel (084 911 7379).
‘n Dankbare 23 jarige Thandeka Khedama met items wat sy ontvang het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'