MOSSELBAAI NUUS - Die liggaam van ‘n 67-jarige man is gisteroggend op ‘n sypaadjie in Hartenbos ontdek.
‘n Vuurwapen is op die toneel gevind.
Die Da Gamaskop-polisiestasie het ‘n geregtelike doodsondersoekdossier geopen.
Geen gemene spel word vermoed nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'