MOSSELBAAI NUUS - Die liggaam van 'n onbekende vrou het vanoggend, op Woensdag, 27 April om ongeveer 12:00 by die rotse op Mosselbaai, naby die hawe uitgespoel.
Volgens die polisie is die vrou se geskatte ouderdom tussen 30 en 35 jaar oud.
Enigeen met inligting kan die Mosselbaai-polisiestasie kontak by 044 606 2868 of 082 778 7304.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'