MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Hartenbos se atlete het onlangs aan die Kwagga Top 10 atletiekbyeenkoms in George deelgeneem.
Die skool het die prys as die beste groot laerskool vir 2022 gewen en bykans 4 000 punte ingesamel.
Sover bekend is die prestasie ‘n eerste vir Mosselbaai.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'