HESSEQUA NUUS - Die Hessequa-streek beskik oor 'n paar gewilde wynkelders en 'n jenewer distilleerdery. Gaan klink gerus 'n glasie by Baleia Wines in Riversdal, Inverocche Gin Distillery in Stilbaai en Jakkalsvlei Private Cellar buite Albertinia.
Baleia Wines (Riversdale)
Baleia Wines in Riversdale produces the finest wine and olive oil, and is home to the Droogerivier Brangus & Dohnes breeding programme. They planted their first block of Pinot Noir, Shiraz and Tempranillo in 2009. Sauvignon Blanc and Chardonnay followed soon after. In 2011 they planted additional Chardonnay and Pinot Noir vineyards. Contact them at 028 713 1214.
Inveroche Distilleerdery (Stilbaai)
Hulle het eerste handgemaakte fynbos jenewer (gin) in Suid-Afrika vervaardig. Dit is net buite Stilbaai geleë waar hulle daagliks verskeie proeë en distilleerdery-toere aan besoekers bied.Tye: Winkelure 10:00 - 16:00; Proe en toere: 10:00 - 15:00 Maandae tot Saterdae. Gesluit op Sondae en Kersdag. Toere en proe alleenlik op afspraak. Bespreking is noodsaaklik soos wat dit mag verander met die seisoen en getalle is beperk.
Jakkalsvlei Private Cellar (Albertinia)
Verken hierdie unieke wynplaas aan die Tuinroete op pad na Herbertsdale en ervaar ware Suid-Kaap gasvryheid. Geleë tussen die wingerde, word toeriste uitgenooi om van die wyn te kom proe en die wit, rosé, rooi en vele ander wynsoorte te geniet terwyl hulle die pragtige natuurskoon van die plaas en berge geniet. Tye: Maandag tot Vrydag tussen 09:30 -17:00. Saterdae 09:30 - 15:00 en gesluit op Sondae, Kersfees en Goeie Vrydag. Kontak 028 735 2061 of www
'Ons bring jou die nuutste Hessequa, Tuinroete nuus'