MOSSELBAAI NUUS - Kragtoevoer na kusgebiede buite Mosselbaai soos Nautilus Bay, Boggomsbaai, Vleesbaai en Cape Vacca het vakansiegangers en inwoners hande in die hare.
“Dis nou al 21 uur,” berig ‘n inwoner van Cape Vacca.
Volgens die jongste inligting is Eskom steeds besig met met ondersoeke na die oorsaak van elektrisiteitsverskaffingsprobleme. Daar is tans geen aanduiding van 'n geskatte tyd vir herstel nie.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'