MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die kragstasie in Stasiestraat, Mosselbaai naby die hawe het vanmiddag, 7 Januarie, net voor 16:00 gebrand.
‘n Dik swart rookwolk kon vir kilometers ver gesien word.
Brandweer was op die toneel en die brand is geblus.
Die oorsaak van die brand is nog onbekend.
Video: Mandie Black
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’