MOSSELBAAI NUUS - Inwoners van Groot-Brakrivier het 'n projek geloods waartydens kinders van die Hoogekraal-omgewing leer hoe om hulle eie draadkarre te maak.
Enigeen wat by die projek betrokke wil raak kan Dewald de Kock kontak by 082 411 6784.
Verskeie kinders van die Hoogekraal-omgewing het geleer hoe om 'n draadkar te maak.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’