MOSSELBAAI NUUS - Dit was 22 Februarie weer Laerskool Park se jaarlikse pretstap.
Dit het gesorg vir groot opwinding en baie pret onder die leerders.
Dit het begin met die beroemde kaskarresies en ‘n vrolike optog deur die dorp se strate, gevolg met waterkaskenades op die skool se rugbyvelde.
Natuurlik is die dag ook afgesluit met ‘n soet bederf.
Groot pret.
Soet bederfies.
Waterkaskenades op die skool se rugbyvelde.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'