MOSSELBAAI NUUS - Hoërskool Sao Bras het die afgelope feesseisoen 'n hele paar kinderharte gesteel met hul Santa Shoebox-projek.
'n Poppekas wat by die dorpsbiblioteek, onder leiding van 'n graad 10-leerder Giovan Hendricks aangebied is, het vir groot vermaak gesorg.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'