MOSSELBAAI NUUS - Tydens 'n inbraak by die All Saints Anglikaanse Kerk in Mosselstraat, D'Almeida, wat plaasgevind het tussen 28-29 April, is 'n soortgelyke sekuriteitshek en twee toiletdeure gesteel.
Enige iemand met inligting, word versoek om sers Adele Binneman van die Da Gamaskop-polisie te kontak (082 451 1402).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'