MOSSELBAAI NUUS - In Oktober maak Kansa seker dat hulle dien gemeenskap dien deur besonderse aandag aan vrouegesondheid te gee.
Borsondersoeke en papsmere word volgende week by plaaslike klinieke aangebeid.
Op 8 Oktober by die Mosselbaai-kliniek en op 9 Oktober by die Hartenbos-kliniek.
Ondersoektye is vanaf 09:30-15:30. Kontak Maxie Willemse 082 958 3468 vir meer inligting.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'