MOSSELBAAI NUUS - Juweliersware is gedurende die tydperk tussen 30 November en 3 Desember vanuit 'n woning in Monte Christo gesteel.
Die waarde van die gesteelde goedere is ongeveer R117 350.
Enige persoon met inligting, word versoek om ao A Stokes van die Da Gamaskop-polisie te skakel (044 606 2200).
Hierdie juweliersware is gesteel:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'