MOSSELBAAI NUUS - Die direkteur korporatiewe dienste, Edward Jantjies het onlangs vir die junior stads-raadslede 'n interessante werksessie oor plaaslike owerheid aangebied.
Die onderskeid tussen die raad en administrasie, asook die kwalifikasies wat nodig is vir 'n loopbaan in plaaslike owerheid is enkele van die onderwerpe wat bespreek is.
Die direkteur gemeenskapsdienste, Elize Nel het die verrigtinge ook bygewoon.
Die direkteur korporatiewe dienste, Edward Jantjies (middel) het onlangs vir die junior stads-raadslede 'n interessante werksessie oor plaaslike owerheid aangebied.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'