MOSSELBAAI NUUS - Kolonel Virgie Julius, voorheen die hoof van sigbare polisiëring by die Da Gamaskop-polisiestasie, is aangestel as die nuwe stasiebevelvoerder van die KwaNonqaba-polisiestasie.
Julius was die waarnemende bevelvoerder sedert die verplasing van lt kol Azisa Mandongana na Beaufort-Wes.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'