MOSSELBAAI NUUS - 'n Spesiale kerkdiens om Jeugmaand te vier, word vandag om 15:00 by die AGS Kerk in Greenhaven aangebied. Marsha Lombard wat voorheen op Idols was, is 'n gasspreker.
Die tema is 'My Kind is Jou Kind en Jou Kind is My Kind'.
Kom bid saam vir ons almal se kinders. Kontak sersant Lauriane Botha by 082 522 1682 vir inligting.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’