Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaaier, Jan Pieterse (30) sê al woon hy reeds vier jaar op straat, hy elke dag met ‘n lied in sy hart aangryp.
Jan, ook onder Mosselbaaiers bekend as Janneman, het vanoggend op Dinsdag, 26 Oktober voor die Mossel Bay Advertiser kantore gesing.
Hy sê hy was nog altyd lief vir sing, en glo dat sy groot deurbraak in ‘n sangloopbaan hom nog te beurt sal val.
Kyk 'n video hieronder.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'