Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Inwoners van die Groot-Brakrivier het op Dinsdag, 28 Februarie hand bygesit om 'n groot bondel tou, net en ander rommel wat in mekaar gekoek was en op Souwesia-strand uitgespoel het, te verwyder.
Die oorsprong van die rommel is nie bekend nie.
Foto's: Verskaf
VERSKAFDE VIDEO:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'