MOSSELBAAI NUUS - Volgens inligting verskaf deur Wes-Kaap Gesondheid, word inentings op die volgende datums/lokale aangebied:
• Wolwedans-gemeenskapsaal - 26 Julie, 28 Julie, 29 Julie en 30 Julie;
• Alma-kliniek - 26 Julie, 28 Julie, 29 Julie en 30 Julie;
• D'Almeida-gemeenskapsaal - 26 Julie, 28 Julie, 29 Julie en 30 Julie;
• Die Mobiele eenheid sal ontplooi word op 26 Julie, 28 Julie en 29 Julie, hoewel die plekke waar dit aangewend sal word, nog nie bevestig is nie.
VACCINATION FACILITIES for the coming week:
According to information provided by Western Cape Health, vaccinations will be available on the following dates/venues:
• Wolwedans Community Hall - 26 July, 28 July, 29 July, and 30 July;
• Alma Clinic - July 26, July 28, July 29, and July 30;
• D'Almeida Community Hall - 26 July, 28 July, 29 July, and 30 July;
• The Mobile Unit will be deployed on 26 July, 28 July, and 29 July, although the locations where it will be deployed have not yet been issued.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'