TUINROETE | HESSEQUA NUUS - Met die eindeksamen om die draai, is dit nou die regte tyd om hersiening te doen – dit sluit taal in.
Een van die beste maniere om te leer, is om ou vraestelle te beantwoord en so ’n mens se kennis te toets.
Gaan loer op Afrikaans.com vir ’n lys vraestelle oor Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Afrikaans Huistaal en spring weg. Hier is die skakel.
Blaai ook deur die res van die leerhulpafdeling vir skakels na ander leerhulpbronne.
Daar is ook nuttige studiewenke.
Hier is ’n paar skakels:
- Kry wiskunde onder die knie
- Studiewenke deur die kognitiewe ontwikkelingsterapeut Dalena van der Westhuizen
- Juffrou Marelize het ook raad oor hoe jy die eksamen kan benader om die beste resultate te behaal
- Kyk ook hier
Voorspoed matrieks! 2020 was ’n vreemde jaar vol unieke uitdagings, maar die einde is in sig.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa nuus'