MOSSELBAAI NUUS - Lede en belangstellendes word genooi na volgende maandvergadering van die Mosselbaaise Houtwerkersgilde.
Dit vind op Dinsdag, 6 November om 18:00 aan huis van Sias Coetsee by Katjiepieringstraat 27, Hartenbosheuwels plaas.
Dit beloof 'n baie interessante aand te wees, aangesien van die lede hulle projekte of jigs wat hulle gemaak het, kom uitstal.
Vir navrae, kontak die voorsitter, Sias Coetsee (082 821 7164 of 044 695 0872).
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'