Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Skole het vandag na 'n baie lang vakansie weer leerders verwelkom te midde vlak 3 van die Covid-19-maatreëls.
Skole sou aanvanklik op 25 Januarie begin, maar die datum is later uitgestel na 15 Februarie.
Die Mossel Bay Advertiser-span het gaan inloer om te sien hoe dinge verloop.
Ons is ook baie dankbaar vir die tonne foto's wat ons van trotse ouers ontvang het wat in ‘n aanlynfotogalery beskikbaar sal wees.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'