MOSSELBAAI NUUS - Hoewel Hemelvaartdag nie meer 'n openbare vakansiedag is nie, is daar talle Christene wat steeds seker maak dat hulle hierdie besonderse dag na behore vier.
In Benevolent Park het die inwoners saamgekom vir 'n Hemelvaartdiens gelei deur een van die inwoners, pastoor Pheffer, wat hulle begelei het in sang op die trekklavier.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'