MOSSELBAAI NUUS - Die Da Gamaskop-polise is op soek na Thanduxolo Lava Mafilika in verband met die diefstal van 'n fiets wat op 20 Januarie in Beach Boulevard Diasstrand gesteel is.
Enige persoon met inligting ten opsigte van die verdagte word versoek om die ondersoekbeampte ao Janette Yssel (044 606 2200) te kontak.
Alle inligting sal vertroulik hanteer word en positiewe inligting goed beloon word.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'