MOSSELBAAI NUUS - Milly Gildenhuys van Brandwag, het haar 100ste verjaardag gevier.
Milly word die afgelope vier jaar in die siekeboeg in Hartenrus versorg en het haar 100ste verjaardag op 31 Maart saam familie, die personeel en inwoners by Hartenrus gevier.
Dié pragtige dame is geliefd onder almal wat haar ken.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'