Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Mosselbaai Munisipaliteit is besig om weer die Hartenbosriviermonding oop te maak sodat die hooggety en die verwagte springgety môre vars seewater in die riviersisteem sal laat invloei deur die kanaal.
Springgety is wanneer die aarde, die maan en die son in ’n reguit lyn lê.
Met vol- en donkermaan werk die drie se kragte saam en is hoogwater hoër as gewoonlik en laagwater laer
Tydens die eerste en laaste kwartier is daar ’n dooiegety, dan is die hoogwater laer en die laagwater hoër as gewoonlik.
Kyk 'n video hieronder:
Die mond word oopgemaak sodat die hooggety en die verwagte springgety môre vars seewater in die riviersisteem sal laat invloei
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'