Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Hartenbosrivier is vanoggend, op Donderdag 8 April meganies oopgemaak.
Dit volg na goeie reën in die opvangsgebied.
Die watervlak van die rivier was 1,9m hoog en het die munisipaliteit genoodsaak om die riviermonding, wat reeds ‘n tyd gelede toegespoel het, oop te maak.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'