Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Die Hartenbosrivier is vanmiddag meganies oopgemaak na die afgelope goeie reëns in die opvangsgebied.
Die Mosselbaai munisipaliteit kontroleer die vlakke van die riviere in ons omgewing op ‘n gereelde basis en is genoodsaak om van tyd tot tyd die riviermondings meganies oop te maak om oorstromings te voorkom.
Kyk 'n video hieronder: Oorsprong onbekend
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'