HARTENBOS NUUS - Leerders van Laerskool Hartenbos wat bo 'n sekere gemiddeld op hulle rapporte gekry het, is onlangs vir hulle harde werk vereer.
Die skool is baie trots op hierdie leerders en moedig alle leerders aan om hard hierdie kwartaal te werk.
Die graad 7-akademiese presteerders.
Die graad 4-akademiese presteerders.
Die graad 5-akademiese presteerders.
Die graad 6-akademiese presteerders.
'Ons bring jou die nuutste Hartenbos, Tuinroete nuus'