HARTENBOS NUUS - Hartenbos-rolbalklub se mans het as wenners uit die stryd getree by die Groot Brak-trips.
Hier is die klub se Sollly Schreuder (president), Dixie van Rensburg, Ashley Krauspe (borg), Muller Klopper en Ewie Swanepoel.
'Ons bring jou die nuutste Hartenbos, Tuinroete nuus'