Video
MOSELBAAI NUUS EN VIDEO - Om 09:07 vanoggend sal die stoomlokomotiewe Jessica en Dominique vir oulaas vanjaar vanaf Hartenbosstasie vertrek na hul nuwe tuiste in Ceres.
Groot groepe mense het reeds op Hartenbosstasie bymekaargekom om hierdie skouspel vir oulaas te waardeer.
Inwoners kan ook die ou reuse te siene kry by onder meer die spoorwegkruising op die Herbertsdale-pad en by die spoorwegkruising by Cooper.
Kyk 'n video hieronder.
VIDEO & FOTO; DAVE VAN DER MERWE
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'