MOSSELBAAI NUUS - Die gemeenskap van die groter Mosselbaai het weer hul harte oopgemaak en uitgereik na diegene in die droogtegeteisterde gebiede oor die dorpsgrense heen.
Die volgende vrag drinkwater is Dinsdag, 3 Desember na die Merweville-boeregemeenskap geneem.
Die projek is deel van Groot-Brakrivier-bewarea se deurlopende projek saam met die NG Kerk Groot-Brakrivier.
Die gemeenskap word bedank vir hul deurlopende ondersteuning vir ons land se droogtegeteisterde gebiede.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'