MOSSELBAAI NUUS - Professor Erwin Schwella het tydens die Mosselbaai-besigheidskamer se eerste effektiewe aftrede-werkswinkel, seniors gemotiveer en uitgedaag tot “toetrede” tot die ekonomie deur hulle breinkrag te mobiliseer en gemaan teen “aftrede” wat ‘n meer passiewe benadering behels.
Professor Schwella het ook tydens die werkswinkel, die implementering van ‘n opwindende sosiale besigheidsmodel by die AGS Greenhaven in Groot-Brakrivier bekendgestel.
Hier is hy saam met pastoor Leon Prinsloo van die gemeente.
Lees 'n verwante artikel: Groot opkoms by gesprek oor effektiewe aftrede
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'