MOSSELBAAI NUUS - Die Mosselbaai-besigheidskamer se eeste werkswinkel oor effektiewe aftrede, het vir ‘n vol saal gesorg in die Diaz Strand Hotel vanoggend.
Ongeveer 200 gaste het die geleentheid bygewoon wat, aldus die Fanus Truter, ‘n lid van die besigheidskamer se bestuur, daarop gemik is om waarde toe te voeg tot die volgende, dikwels uitdagende fase van afgetredenes se lewens.
Verskeie kundiges neem vandag deel aan die program.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'