Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Daar is vandag Donderdag, 1 September ‘n groot kosuitstalling in die stadsaal van Mosselbaai.
Al die groot name van die kosbedryf stal hul produkte uit en die publiek en diensverskaffers in die kosbedryf moet beslis ‘n draai daar maak. Die laaste uitstalling was in 2019.
Francois Ferreira sjef-akademie hou kook demonstrasies.
Die volgende demonstrasie is 14:00.
VIDEO - Groot kosuitstalling by stadsaal:
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'