GROOT-BRAKRIVIER NUUS - Die Groot-Brakrivier Sekondêre Skool het 'n slaagsyfer van 93.9% behaal.
Die skool se topleerder is Waydene Frans met 'n gemiddeld van 79.1%.
Die skoolhoof, Angela Muller sê sy is trots op die leerders.
"Ons wens hulle alle sterkte toe en sal hard werk om ons skool se slaagsyfer te bly verbeter."
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'