Video
GROOT BRAKRIVIER NUUS EN VIDEO - Die monding van die Groot-Brakrivier is Maandag, 15 November meganies opgemaak.
Die kunsmatige oopmaak van die monding word volgens die norm en voorskrifte van die departement waterwese deur die munisipaliteit en ‘n kontrakteur uitgevoer.
Met die duin baie hoog by die mond is twee meganiese laaigrawe ingespan en sand is deur vragmotors verwyder.
VIDEO:
* Video: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakrivier, Tuinroete nuus'