Video
MOSSELBAAI NUUS - Die ganse by Groot-Brakrivier is 'n bekende gesig. Lewe hulle wild of is daar inwoners wat hul voer?
Mossel Bay Advertiser wil graag meer weet oor die ganse se daaglikse oorlewing.
Kontak aleteng@groupeditors.co.za as julle ons meer kan vertel.
VIDEO - Die ganse van Groot Brakrivier is 'n bekende gesig, veral as hulle die straat oorsteek.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’