Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - Inwoners van Groot-Brakrivier en die omliggende gebiede het vandag vir 'n halfuur vanaf twaalfuur saam gestaan teen Eskom en onophoudelike beurtkrag.
Dit kom na 'n 14-uur lange kragonderbreking in die hele area sedert die begin van beurtkrag om 18:00 gisteraand.
FOTOGALERY: Inwoners van Groot-Brakrivier betoog teen beurtkrag
Die protes is deel van landwye optrede teen Eskom en die verwoestende uitwerking wat beurtkrag op gewone mense se lewens en die ekonomie het.
VIDEO - Landswye protes teen beurtkrag
Foto's: Alet Engelbrecht
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'