GROOT BRAKRIVIER NUUS - Groot-Brakrivier Sekondêre skool spog met ‘n slaagsyfer van 94.9%.
Skoolhoof, mnr ID Speelman sê hy is trots op sy matrikulante.
Die skool se beste presteerder is Dueliney Blokland wat vyf onderskeidings behaal het.
Trishlee Wildemans het twee onderskeidings, Zeneca van Wyk het drie onderskeidings en Waylene Abrahams, twee onderskeidings.
Trishlee Wildemans, Dueliney Blokland, mnr ID Speelman, Zeneca van Wyk en Waylene Abrahams.
'Ons bring jou die nuutste Groot Brakrivier, Tuinroete nuus'