Gallery
GROOT-BRAKRIVIER NUUS - 'n Opgewondenheid het vanoggend by Groot-Brakrivier Primêr geheers tydens die verwelkoming van die skool se graad R en graad 1-leerders.
Klik hier vir meer foto's: Nuwe glimlaggies by Groot Brak Primêr
Trotse mammas, pappas, grootouers en meer het dié kleintjies vergesel om te verseker beide die volwassenes én kinders weet wat om van die grootskool te verwag.
Die leerders se amptelike eerste dag is more, 15 Januarie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’