MOSSELBAAI NUUS - Kemilke van Zyl van Laerskool Park het die naweek van 27 Augustus aan die Wes-Kaapse proewe vir gimnastiek in Saldanha gaan deelneem.
Sy is opgeneem in die Wes-Kaap-span en is tans die week, 3 tot 10 Oktober, besig om aan die SA’s in Pretoria deelneem.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'