MOSSELBAAI NUUS - Laerskool Park bied 'n toneelstuk, Iewers, Elders, aan by die skool van 12 tot 15 Augustus.
Dit is 'n opwindende produksie oor gevaarlike seereise, seemonsters, seerowers, 'n papegaai en nog meer.
Dit vind elke aand om 18:00 in die skoolsaal plaas.
Kaartjies is R80 per persoon en is slegs van Quicket (www.quicket.co.za/events/267247-iewers-elders/#/) beskikbaar.
Vir nog inligting, kontak die skool (044 691 1020).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’