MOSSELBAAI NUUS - Die volgende persone word deur die Mosselbaai polisie gesoek.
Tashrine Chevonne Saayman word gesoek op 'n lasbrief vir die besit van gevaarlike wapen.
Enigiemand wat weet waar sy haar bevind kan S/Sers Du Plooy kontak by (044) 606 2851.
Tashrine Chevonne Saayman
Justin Micheals Bennett word gesoek op 'n lasbrief vir vir die bestuur onder die invloed van drank.
Iemand wat weet waar hy hom bevind kan S/Sers. Du Plooy kontak by (044) 606 2851.
Justin Micheals Bennett
Thembelilhe Martins word gesoek op n lasbrief vir winkeldiefstal.
Iemand wat weet waar hy hom bevind kan S/Sers. Du Plooy kontak by (044) 606 2851.
Thembelilhe Martins
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'