MOSSELBAAI NUUS - Die Groot-Brakrivier MyRun is 'n gulde geleentheid om in die natuur te wees, om die mooi om jou te bekyk en om in 'n veilige omgewing te draf of te stap.
Die roetes is 2.5km en 5km. Die MyRun se aanvangstye is van 06:30 tot 08:00 en die begintye is dus aanpasbaar.
Dit word elke Saterdagoggend aangebied.
Hartenbos
Hart & Bosch Village net buite Hartenbos, agter die Salt & Copper restaurant, hou elke Sondag 'n MyRun met roetes van 2.5km en 5km.
Begintye is ook aanpasbaar van 07:00 tot 08:00.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'