Dit was as 'n blyk van waardering vir die onbaatsugtige diens gelewer deur die manne en vroue in uniform.
Michelle van The Barn ondersteun ook die manne en vroue in blou.
Joan's Bloemiste ook trots in blou.

Braambos-speelskool se maatjies het self polisiemannetjies gemaak as deel van hulle skoolaktiwiteite. Foto's: Mariska Visagie
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'