Die prettige 'Ietsie Pienk'-tema het bygedra tot die vrolikheid en die vroue het omtrent uitgehang.
Sonja Theron het tydens die geleentheid die prys gewen vir die mooiste pienk-aangetrekte gas en nuwe fynproewer.
Die nimlike Stef Kruger, liedjieskrywer, sanger en kunstenaar, saam met Leatitia van Zyl by van sy kunswerke wat uitgestal is.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'