Gallery
MOSSELBAAI NUUS - Die 5de Cake Off vind vandag plaas in Hartenbos.
Vanjaar, ongeag die rugbykoors wat hoogloop voor die Springbokke Engeland probeer troef, is die tema van die Cake Off, feëtjies.
Die bakkers het ongelooflike suikerkuns geskep om hierdie tema uit te beeld.
Die tema vir die Cake Off is feëtjies.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'