Gallery Video
MOSSELBAAI NUUS EN VIDEO - ‘n Ware feesatmosfeer heers vandag in Ruiterbos waar die Robinsonpas se 150ste bestaanjaar gevier word.
Kosstalletjies, vermaak, genoeg pret vir die kinders, ou motors en die heerlike vars berglug om in te asem is alles komponente wat van die fees 'n wenner maak!
Kyk 'n video hieronder:
Antoinette Snijders en Onblusbaar het die fees vol energie geblaas.
Aunt Ethel het kom vertel van vervloë jare toe sy as jongmeisie die eerste maal op die Robinspas gery het.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'