Update
MOSSELBAAI NUUS - Die kommunikasie-beampte van die Groot-Brakrivier-polisiestasie, sers Lauriane Botha, het bevestig dat Angeline Booysen se familie opgespoor is.
Botha het haar gisteraand teruggeneem na haar familie in Pacaltsdorp.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'